
Blinkliggies
Dagsorg
Ons klassies
"Education is the most powerful weapon which you can use to change the world". Nelson Mandela
18 Maande - 2 Jaar
In die klassie vind daar bybelonderig, klei speel, boukonstruksie en nog vele meer pret en stimulasie plaas. Dit is ook die begin van "potjie training"
2 - 3 Jaar
Hier doen ons bybelonderig en leer ons selfstandige naamwoorde wat die begin van alle tale is en aan die einde van die kleuter se "tweety" jaar staan ons verstom oor die woordeskat. Regte "chatter boxes" Na die is almal ge"potjie train"
3 - 4 Jaar
Dit is die oorbrugings klas tussen baba en peuter staduim. Belangrike ontwikkeling vind plaas bv. tiolet gewoontes, vorms, kleur, handvaardighede en groot - fyn motoriese ontwikkeling. In die klassie word werk met pret en plesier gemeng.
4 - 5 Jaar
Dit is die oorbruggings jaar tussen peuter en kleuter. Die jaar waarin ons, ons beste gee in akademie sodat daar 'n blink en voorspoedige toekoms vanaf Gr R kan volg.