top of page

Inligting

Dit is hier waar ons u kind intellekteul en fisieke stimulering bied met die gebruik van opvoedkundige programme.

Ons Klassies

0 - 18 Maande

Hier word die baba's se sensoriese

prossesering gestumileer, dit sluit in fynspierkoordinasie, visuele persepsie en oog hand koordinasie in.

Daaglikse Roetine

Elke dag en week bevat verskillende aktiwiteite. Die baba en potjie train klassie het 'n spesiale roetine om nat doeke en glipsies te vermy.

Blinkliggies Dagsorg en Nasorg Sentrum maak binnekort oop.

Kontak Ons

Copyright 2023 My Site Name. No Animals were harmed in the making. Click me to edit me.

bottom of page