top of page

Blinkliggies Dagsorg en Nasorg Sentrum maak binnekort oop. Navrae kan gedoen word by Nicolien skakel   078 466 7889 of email blinkliggies@gmail.com

Eerste Dag!!!

Nasorg

Daar word net 'n sekere aantal kinders gevat sodat hulle persoonlike aandag en hulp kan kry met hul huiswerk en take.

Buitmuurs Aktiwiteite

Daar sal ook buitemuurs aktiwiteite wees vir die ouers wat sal belangstel. Nuut is die KFC Mini Krieket wat geen ekstra kostes gaan wees.

Copyright 2023 My Site Name. No Animals were harmed in the making. Click me to edit me.

bottom of page